Showing posts with label Baby photographer. Show all posts
Showing posts with label Baby photographer. Show all posts
09 December 2010
Bianca - Prinsessie van ons harte
Ek wil graag die res van die foto's ook wys van pragtige klein Bianca, Jacques se susterskind, soos ek in 'n vorige post vertel het. Geniet haar want sy is regtig opvreetbaar oulik!
Labels:
Baby,
Baby photographer,
Gauteng Wedding Photographer,
Johannesburg Photographer,
Wedding and Lifestyle photographer,
Wedding Photographer
18 November 2010
Bianca - Prinsessie van ons harte
Jacques se suster, Reinette, het vir ons almal van Durban af kom kuier en ons moes die meeste maak van die twee weke wat sy hier was. Tussen al die kuier deur het ek gereel dat ek bietjie vir Bianca, haar pragtige klein prinsessie van 7 en 'n half maande, kan afneem. Ek moet wel byvoeg dat sy so oulik is en hou van al die aandag wat sy kry dat ek dit eerder 'n modelfotosessie kan noem as 'n babafotosessie. Haar niggie het haar vermaak sodat ons al die blinkoog en groot glimlagte kon kry. Hier is net twee as voorsmakie van wat kom...
Reinette en Bianca...
Labels:
Baby photographer,
Family photographer,
Gauteng Wedding Photographer,
Johannesburg Wedding Photographer,
Wedding and Lifestyle photographer
Subscribe to:
Posts (Atom)















