Showing posts with label Portraits. Show all posts
Showing posts with label Portraits. Show all posts

27 May 2010

Jacques - liefde in my lewe


Jacques en ek het by ons gunsteling kuierplek ontmoet en daar was net dadelik daardie onweerstaanbare aantrekkingskrag en het sommer 5 dae later besluit dat ons mekaar beter wil leer ken. Vandag, meer as vier maande later, is ons beste vriende en raak ons net liewer vir mekaar. Ons weet ook dat alles wat ons in hierdie verhouding insit onvoorwaardelik gegee en aanvaar word. Hy is 'n ongelooflike mens en ek dank ons Hemelse Vader elke dag dat ons paadjies juis by ons kuierplek gekruis het, want hy hou my voete op die aarde, my kop in die wolke, my hart in God geanker en is my teddiebeer nou in die Wintermaande (hoe kon ek sonder hom verlede jaar se koue oorleef het?)...

As mens so lank wag vir iemand wag wat net pas, nie dat ek so oud is nie, maar meeste van my vriende is al baie jare terug getroud, dan is mens net meer dankbaar vir die wonderlike voorreg om uiteindelik ware liefde te ervaar! Ek is ook dankbaar dat ons so 'n maklike verhouding het dat ons nie onsself hoef te verander het om mekaar gelukkig te hou nie - ons vul mekaar eerder aan. So tussen ons, nou kan ek die "Perfekte man" check list weggooi, want met hierdie wonderlike mens het ek nie eers so iets nodig gehad nie. God het definitief 'n ogie hier oor my gehou!

Ek dink ek kan die hele dag aanhou oor hoe ek oor hom voel, maar dink julle sal die idee kry in die toekoms want dit is definitief nie die laaste hiervan nie...

Ons was by 'n vriend se bosveld plaas en na mooi vra en pleit het hy ingestem om vir 'n paar foto's stil te staan. Elke keer as hy ernstig wou raak het ek net gevra dat hy moet dink aan hoe hy oor my voel dan het ek die stunningste reaksie gekry en dit op kamera probeer vasvang. Hoop jul geniet dit so baie soos wat ek geniet om daarna te kyk!


Sjoe... Dis al wat ek hoef te se...












17 May 2010

Theresa Hijbeek - Portrait shoot


I met Theresa through a mutual friend and we instantly became friends. She asked me to do a portrait shoot of her as she doesn't have any decent photos of herself. I spend one afternoon with her and while I was shooting away we had so many laughs as she was shy to start off and ended up being one of the best portrait shoots I ever had. I also photographed brother's wedding after this, but this to follow soon! I decided to make all her photos a creamy B&W colour and it turned out to be absolutely gorgeous. Hope she is happy with these!














I love the following shots as she was laughing about something and her true emotions showed! No hiding that beautiful smile!






30 April 2010

Johan - Railways in our home town



This was a shoot I have done for my brother at the railways in Ogies, our home town when we were children. We enjoyed spending the time together and had such a great laugh when we nearly didn't see the train coming after we struggled getting a certain pose right. The light was amazing and my brother is such a natural model which contributed to me being happy with these shots. Enjoy xxx