17 September 2010

Kiara en haar boetie - Rooitou speelpark


Hierdie is so paar foto's van 'n vriendin se jongste twee kinders en besig is nie die woord nie..:-)! Ek was veronderstel om net eers vir Kiara af te neem en nadat sy vir nie een oomblik stilgesit het nie, het ek aangebied om haar boetie af te neem sodat sy dalk ook sal stil staan vir 'n paar. Sy het net die hele tyd bly se dat sy nou klaar is en verder wil speel... Op die ou einde nadat sy amper van een van die klimrame afgeval het en haarself byna wou doodlag daaroor het ek 'n paar foto's gekry waar sy darem gelag het.






Kiara is 'n regte "daddy's little girl" omdat sy die enigste dogter en ook die jongste is...dus draai sy vir pappa om haar pinkie...:-)



En hier het ons amper afgeval..(en alhoewel ek reg was om my kamera te laat val net om haar te kan vang sodat sy nie moet seer kry nie), het dit darem veroorsaak dat ek hierdie stunning smile kry!!






09 September 2010

Chantal & Kouven - Couple shoot


Chantal and Kouven met at her aunt's house and dated for about eight years before getting married and they have been married for three years now. She wanted to surprise him with the photo shoot for his birthday, but we ended up doing the shoot only three weeks later. He doesn't like having his photo taken, but I ended up getting quite a few good shots of him. I enjoyed spending time with them at the Walter Sisulu Botanical Garden in Ruimsig and can see they get along very well! xxx

















He has a naughty smile in these photos!




I didn't notice how funny the following photos look after I posted this shoot...