02 November 2010

Vanessa en Jaco - 'n koekeloer...


Net 'n vinnige koekeloer, ja ek kan nie nou dink hoe om sneak peek in Afrikaans te skryf nie..., na Vanessa en Jaco se troue van Saterdag in Swartruggens...spesiaal vir die twee wat so 'n sagte plekkie in my hart ingeneem het.  Volledige blog inskrywing volg binnekort :-)



1 comment:

  1. Jou ou doring.... Kan nie glo jy temteer my so nie!!!

    ReplyDelete